Bosveld Jag en Natuur (Kierieklapper Jagkamp)

Situated on 1,312 ha in Roedtan, Limpopo (South Africa)


Please Sign In to Enquire
Return to Results


Click here for the Kierieklapper hunters camp video

‘n Sertifikaat van bevestiging van die jag sal na afloop van die jag uitgereik word wat sal help met die uitreiking van nuwe lisensies. Die bos is plek-plek dig en bied uitstekende, uitdagende loop-en-bekruip jag.  As die aftrek van die skoot beskou word as die kersie op die koek, sal die stilte, atmosfeer en bos werklik na waarde geniet word. Ons soek jagters, nie skieters, om die plaas en natuur saam met ons te geniet. Alles draai net om die Natuur en Jag!

1312 ha op die Springbokvlakte vir:

  1. JAG
  2. NATUURLEWE BESIGTIGING
  3. BOSVELD ONTSPANNING

- 200 km vanaf Pretoria.
- 9 km Oos op grondpad vanaf Roedtan na Gras Valley.
- 16 verskillende wildsoorte te besigtig,
- asook 18 kleinwildsoorte.
- neste met Witrugaasvoël broeipare.
- Groot verskeidenheid inheemse bome en voëls.
- Slag-, koel-, en vleisverwerkingsgeriewe beskikbaar.
- Swembad
- WiFi
- Plaas het vrystelling: m.a.w. daar mag regdeur die jaar gejag word.
- BTW ingesluit

- Gekweste diere wat nie gevind word – volprys!
- Minimum kaliber op koedoe en blouwildebees: .30.
- Minimum caliber op kameelperd .375
- Jag van Maandag 06:00 tot Vrydag 16:00
- Geen besigheid oor Saterdae en Sondae nie.
- Permitte vir die vervoer van vlakvarkkarkaste beskikbaar by eienaar.

DAGFOOI:
1. R 500 per dag vir jagter
2. R 380 per dag vir nie-jagter
3. Kinders onder 12 halfprys (nie-jagter)
4. Kinders onder 6 jaar gratis

Sluit in:
1. Verblyf (gebruik van swembad op eie risiko ingesluit)
2. Gids
3. Afslag van karkas
4. Jagvoertuig
5. 100 meter skietbaan slegs vir instel van geweer.
6. Alle pryse sluit BTW in.

NIE ingesluit:
1. Taksidermiekoste
2. Trofee verskepingskoste
3. Kos en drank
4. Fooitjies aan veldgidse en slagters.

Let Wel :
1. Houtkashervulling: R 100 per keer. Daar is genoeg hout in die kas vir 3 aande se braai.
2. Bediende vir skottelgoedwas: R 80 per dag.
3. WILDBESIGTIGING in plaaseienaar se voertuig (dag of nag) – R 280 per rit.
4. MINIMUM VERBLYFTYD: 2 nagte.
5. DEPOSITO: bevestiging word gedoen teen 50% van huisvesting binne 5 dae na bespreking.
6. UITSTAANDE BEDRAG: betaalbaar by aankoms.
7. BETALING: Kontant of bankgewaarborgde tjek of elektronies op die plaas.

Sien die Jagtershuis profiel hier

NextHunt review
Gedurende Junie 2017 het die NextHunt span vir Tom en Dalena Laas op hul bosveld plaas, "Bosveld Jag en Natuur", gaan kuier. Tom is 'n afgetrede loots en 'n boer wat 'n plan kan maak - gaan kyk maar net na die ou watertoring wat hy in 'n wonderlike drie-verdieping jagkamp omskep het.
Die plaas is mooi en die diere volop. Tom sorg vir sy eiendom. Geweer en boogjagters is welkom. Die verskeidenheid boogskuilings is goed geplaas vir optimale jaggeleentheid. Die Jagtershuis met die lapa bied bietjie meer geriewe en beskutting as die Kierieklapper jagkamp (watertoring), asook 'n swembad vir afkoeling in die bloedige warm bosveld. Bosveld se pryse is effens hoer as die gemiddelde jagplaas, maar die die ondervinding sal verseker die moeite werd wees. Bekende geweerskrywer Andrew Macleod, kom elke jaar terug om op Bosveld te kom jag. En Andrew was al op baie jagplase. Dit sê iets.

Facilities include Bird watching, Caping, Cleaners available, Concession to hunt year round, Cooling facilities, Game drives, Hunting DVD upon request, Hunting vehicle, Meat processing, No Electricity, Self-catering, Shooting range 100m+, Slaughter facilities, Swimming pool, Taxidermy services available and VAT included

1 - 3 guests can be accommodated.

Not yet rated by our users.


Hunting Specifications

Meat and Trophy Hunting
Bow and Rifle Hunting
Bushveld
Hide / Blind and Walk & Stalk
Baboon (500.00 ZAR)
Blesbuck (Female) (2200.00 ZAR)
Blesbuck (Male) (2800.00 ZAR)
Blesbuck (Trophy) (3200.00 ZAR)
Blue Wildebeest (Male 1) (5200.00 ZAR)
Blue Wildebeest (Trophy) (6000.00 ZAR)
Bushbuck (Male) (7000.00 ZAR)
Bushpig (Male) (1300.00 ZAR)
Duiker (Grey) (Male) (3000.00 ZAR)
Duiker (Grey) (Trophy) (3500.00 ZAR)
Eland (Cape) (Male 1) (12500.00 ZAR)
Eland (Cape) (Trophy 1) (15000.00 ZAR)
Game Birds (250.00 ZAR)
Giraffe (Male) (20000.00 ZAR)
Guinea Fowl (250.00 ZAR)
Impala (Female) (1700.00 ZAR)
Impala (Male 1) (1900.00 ZAR)
Impala (Trophy 1) (2500.00 ZAR)
Jackal (300.00 ZAR)
Kudu (Male 1) (9500.00 ZAR)
Kudu (Male 2) (12000.00 ZAR)
Kudu (Male 3) (16000.00 ZAR)
Ostrich (3500.00 ZAR)
Porcupine (500.00 ZAR)
Red Hartebeest (Male) (6500.00 ZAR)
Red Hartebeest (Trophy) (8000.00 ZAR)
Steenbuck (Male) (3000.00 ZAR)
Steenbuck (Trophy) (3500.00 ZAR)
Tsessebe (Male) (19500.00 ZAR)
Warthog (Male) (1300.00 ZAR)
Waterbuck (Female) (6000.00 ZAR)
Waterbuck (Male 1) (8600.00 ZAR)
Waterbuck (Trophy) (14000.00 ZAR)
Zebra (Burchell's) (Male) (7500.00 ZAR)

Applicable Rates

500.00 ZAR
380.00 ZAR
190.00 ZAR
Unspecified
Full Price
Included
Included
Included

Click on a thumbnail image to view



Availability


Dates highlighted in red are unavailable

 MoTuWeThFrSaSuMoTuWeThFrSaSuMoTuWeThFrSaSuMoTuWeThFrSaSuMoTuWeThFrSaSuMoTu
January 12345678910111213141516171819202122232425262728293031     
February    12345678910111213141516171819202122232425262728     
March    12345678910111213141516171819202122232425262728293031  
April123456789101112131415161718192021222324252627282930       
May  12345678910111213141516171819202122232425262728293031    
June     123456789101112131415161718192021222324252627282930  
July12345678910111213141516171819202122232425262728293031      
August   12345678910111213141516171819202122232425262728293031   
September      123456789101112131415161718192021222324252627282930 
October 12345678910111213141516171819202122232425262728293031     
November    123456789101112131415161718192021222324252627282930   
December      12345678910111213141516171819202122232425262728293031

Please Sign In to Enquire
Return to Results