Schoongezicht Gasteplaas

Situated on 180 ha in Bothaville, Free State (South Africa)


Please Sign In to Enquire
Return to Results


Schoongezicht is presies wat dit sê in die naam. As jy lus is om weg te breek van jou besige alledaagse lewe, kom ontspan hier op ons plaas met sy skone uitsig.

Geleë in die Noord Vrystaat net buite Bothaville lê 'n pragtige stukkie grond wat 'n werkende plaas is en ook 'n verskeidenheid wild op loop.Op Schoongezicht kan jy vergeet van jou sorge en besigheid by die huis en lekker ontspan in 'n selfsorg plaashuis wat 12 mense kan huisves in 5 ruim kamers met meestal en-suite badkamers.

Of jy nou kies om op die stoep te sit en die beeldskone uitsig in te neem, 'n staproete deur die wildskamp te volg of net 'n lekker vleisie te braai onder die sterreruim; jy is verseker om lekker te ontspan hier op die plaas.Vir die warm dae is daar lugreëling en 'n lekker swembad om in af te koel en vir die koue dae is daar 'n heerlike kaggel om by te ontspan miskien met 'n lekker rooiwyntjie in die hand.

Daar is 'n veilige 4km pad wat deur die plaas loop, vir die wat net die natuurskoon wil waardeer of so bietjie vars lug nodig het.

Akkommodasie
Huis slaap 12 maar is baie ruim en plek vir ekstra beddens of matrasse kan gereël word.
Kamer 1 – Dubbelbed met En-suite badkamer
Kamer 2 – Dubbelbed met En-suite badkamer
Kamer 3 en 4 – Dubbelbeddens en deel ‘n badkamer
Kamer 5 – Dubbelbed en 2 enkelbeddens met En-suite badkamer

TV en musiek stelsel beskikbaar (bring eie DSTv dekodeerder)
Lugversorging vir die warm dae
Swembad/ Splashpool
Groot Kaggel vir die winters aande
Ten volle gemeubileerd en toegerus
Beddegoed en Handdoeke word voorsien

Pryse van diere sluit nie BTW in nie.
Kinders onder 12 betaal halfprys as gaste, of volprys as jagters. Schoongezicht is selfsorg (self-catering). Doen asb vroegtydig navraag indien spyseniering benodig word.
Walk & stalk is die voorkeurjagmetode, alhoewel daar ook 'n skuiling en so paar bosse is vir die boogjagter.

Ons sien uit daarna om jou op Schoongezicht te verwelkom. Jy is gewaarborg om ontspanne en herlaai hier weg te ry.

 

Daar is ‘n groot verskeidenheid boksoorte op die plaas, maar slegs die volgende beskikbaar  vir jagdoeleindes hierdie jaar:

- Springbokke – R1200

- Blesbokke – R1800

- Wit Blesbokke – R1800

- Groot Eland bul – R15 000

- Waterbok  bul (trofee) – R8000

 

Hunting season: May - August

Facilities include Air conditioning in units, Catering available, Cellphone reception, Cleaners available, Cooling facilities, Corporate Hunts, Drinkable water, DSTV / Satelite TV, Electricity, En-suite bathrooms, Family friendly, Game drives, Hunting DVD upon request, Hunting vehicle, Ice available, Mountain biking, Self-catering, Slaughter facilities, Swimming pool, VAT registered, Walking trails, We understand Afrikaans and We understand English

2 - 12 guests can be accommodated.

Not yet rated by our users.


Hunting Specifications

Meat and Trophy Hunting
Bow and Rifle Hunting
Bushveld and Plains
Pop-up blinds (provide own) and Walk & Stalk
Blesbuck (Female) (1800.00 ZAR)
Blesbuck (Male) (1800.00 ZAR)
Blesbuck (White) (1800.00 ZAR)
Eland (Cape) (Male 1) (15000.00 ZAR)
Springbuck (Female) (1200.00 ZAR)
Springbuck (Male) (1200.00 ZAR)
Waterbuck (Trophy) (8000.00 ZAR)

Applicable Rates

350.00 ZAR
350.00 ZAR
175.00 ZAR
R50
Full price
R700 for the weekend
Included
R70 - R90

Click on a thumbnail image to view



Availability


Dates highlighted in red are unavailable

 MoTuWeThFrSaSuMoTuWeThFrSaSuMoTuWeThFrSaSuMoTuWeThFrSaSuMoTuWeThFrSaSuMoTu
January 12345678910111213141516171819202122232425262728293031     
February    12345678910111213141516171819202122232425262728     
March    12345678910111213141516171819202122232425262728293031  
April123456789101112131415161718192021222324252627282930       
May  12345678910111213141516171819202122232425262728293031    
June     123456789101112131415161718192021222324252627282930  
July12345678910111213141516171819202122232425262728293031      
August   12345678910111213141516171819202122232425262728293031   
September      123456789101112131415161718192021222324252627282930 
October 12345678910111213141516171819202122232425262728293031     
November    123456789101112131415161718192021222324252627282930   
December      12345678910111213141516171819202122232425262728293031

Please Sign In to Enquire
Return to Results